Modulekode | NSK 895 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Navorsingsprojek word voltooi onder leiding van studieleier. Die miniverhandeling moet handel oor onderwerp met sielkundige perspektief. Daar word van die student verwag om die navorsing te konseptualiseer, beplan, uit te voer en te dokumenteer. |
Modulekrediete | 120.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App